Welkom
by my gasteboek
Dit
is altyd lekker om
van al my lesers te hoor. Ons het egter oorweeg om
die bestaande vorm van die gasteboek te verander en oor te skakel na
‘n facebook profiel.
Gaan
in op

en
lewer kommentaar of skryf n opmerking.
Ek sal natuurlik ook makliker vir jou kan
antwoord – wat ‘n heerlike en wonderlike manier van
interaksie!
‘n
Ekstra bonus is dat jy ‘n aanhanger kan
word van ST se Pitkos
(jy word deel van die fan-klub) en ontvang ook interessante inligting
en positiewe motivering.
Ek vertrou dat die nuwe vorm van kommunikasie
dit baie makliker gaan maak om
met mekaar te gesels. Ek
sien baie uit daarna.
Sien
jou op ST se
Pitkos
en neem asseblief die vrymoedigheid om vir my te skryf.
Ek
hoor graag van jou!
|