|
'n Sprankie Humor Dronk Jannie Jannie
Koos Koos Kubane Mans Mans Mans Mike Mot Name Nokia
Bulls Omkoop Trou Versekering 'n Goeie advokaat moet nooit 'n getuie 'n vraag
vra
as hy nie voorbereid is vir die
antwoord nie, veral nie as hy in Elsies Rivier praktiseer nie!!!! Van der
Merwe is invited to have lunch with the Queen. While sitting
at her table he says to her: "Jis you know Queen you have got such a
nice house, and you know Queen your clothes are so nice and you know
Queen your food is so lekker!" The Queen gets hacked off with all this
"Queen" bit and says to Van: Reëls
van 'n Pa aan sy dogter se Vriend
1.
As jy voor my hek kom toeter blaas,
beter jy iets kom aflewer - 2.
Kyk my dogter in die oë as jy met haar
praat - 3.
As jou broek te enige tyd lyk of hy
los is OF was - 4.
Ek lyk nie gemeen nie - 5.
Moenie met my oor politiek of sport of
die weer praat nie - 6.
Moenie rondtripel as jy vir my dogter
wag nie - 7.
As jy my dogter laat huil - 8.
Flieks met ouderdomsbeperkings is uit
- 9.
Moenie vir my lieg nie - 10.
Moenie gerus wees omdat ek 'n
ouderling is nie - A Boerseun
and his Pa were in a mall.
As they were
from out of town they were amazed by almost everything they saw, but especially by two
shiny, silver
walls that could move apart and then
slide back together again. The boy asked, "What is
this Pa?" The father
(never having seen an elevator/lift)
responded, "Son, I have never seen anything like this in my life, I don't know what it is." While the
boy and his Pa were watching
with
amazement, a fat, old lady in a wheel chair moved up to the moving walls and pressed a
button. The walls opened
and the lady rolled between them into
a
small room. The walls closed and the boy and his Pa watched the small circular numbers above the
walls light up
sequentially. They continued to watch
until it reached the last number and then the
numbers began to light in
the reverse order. Finally
the walls opened up again and a gorgeous 24-year-old
blonde stepped out. The father said quietly
to his son. "Gaan
haal jou Ma" |
|
Liewe Pa en Ma Dit voel glad nie soos 'n week wat julle al weg is nie, want ek en Jannie geniet ons baie. Ek het eintlik vir Pa baie slegte nuus. Ou Anna wat in die huis sou ingeslaap het terwyl Pa hulle oorsee is, se Tannie is dood en ek het toe maar vir haar gesê sy kan die hele tyd wat pa hulle oorsee is by haar familie in Soweto kuier. Dalk het Pa haar tannie geken en is ek nou die een wat die slegte nuus moet oordra. Pa en Ma moet nou nie oor ons worry nie want ons is OK. Ek het pa se nuwe suit vir haar man geleen vir die begrafenis, pa gee mos nie om nie. Ek het Pa se
kruisboog uitgehaal so ons kan onssself verdedig. Jis maar die ding
skiet hê? Ons het cowboys en kroeks gespeel toe skiet ek na
daai ou bank van ma wat oumagrootjie nog vir haar gegee het. Die pyl
gaan deur hom. Jannie het nogal baie bloed in hom, ons het per ongeluk
swembadsuur op die eetkamer stoelle laat kom toe ons die houer laat
omval het nadat ons daarvan op die bloedkolle gegooi het. Daai kolle
sit nog, maar nie meer so erg nie. Die dokter wat vir Jannie steke in sy boud ingesit het, het gesê ons moet dit liewers nie meer doen nie. Ek het toe maar die bank vir die mense gegee wat die vuilgoed wegry want ons moes hom stukkend sny om die pyl uit te kry. Gelukkig was dit die oue wat ma altyd sê kom van Napoleon se tyd af. Ek het my per ongeluk raak gesny en toe moes ek ook 'n paar steke kry. Die dokter sê pa gaan ons moer, ek weet pa sal nie want ons kyk mooi na ons goed, né pa? Pa, ek het toe
daardie stellasie wat aan die dak van die garage hang wat pa altyd bang
was val op die kar, vir pa afgehaal. Ek weet pa dink nou dit het bo op
die Ferrari geval, maar dit het nie, want ek het gedink dit sou 'n
helse skade wees en toe trek ek en Jannie hom eers uit. Ongelukkig het
die rak toe geval, maar net op die vloer en van die blikke verf het toe
uitgespat en geloop. Van dit het teen ma se nuwe BMW gespat maar ons
het dit dadelik met paintremover afgehaal. Ek weet nie hoekom nie maar
dit het meer verf afgehaal as wat gespat het. Ek het pa se
kar weer ingetrek, maar die vloer was toe baie glad van die
verf en toe wil hy nie gou genoeg stop nie en nou staan 'n gedeelte van
sy bonnet in die kombuis waar die stoof gestaan het. Die stoof is nou
naby die yskaste waaroor ma dalk bly gaan wees. Want sy sê
mos altyd sy loop haar dood tussen die stoof en die yskas. Die kar se
boot lyk nog mooi. Die stoof het
ons aan vergeet op high en toe brand daai nuwe AMC pot so aan dat ek
dit saam met die bank weggegooi het. Ons het gister vir ons lekker
vleis in die kaggel gebraai want dit het gereent buite en die hout was
ook alles nat. Jis, het pa geweet petrol ontplof as jy 'n blik vol oor
die hout gooi. Pa s'n het nog nooit Daai noodhulp
lesse het nogal goed te pas gekom want ek het hulle dadelik in die
Jacuzzi gegooi om die vlamme dood te maak. Ek dink hulle hou meer
daarvan in die hitte noudat hulle nie meer hare het nie. Pa moenie
worry oordat die borrels nie meer uitkom in die Jacuzzi nie. ons het
van daai verf wat op die garagevloer geval het daar geverf en die
gaatjies is bietjie gestop. Ma het altyd gesê sy hou daarvan
as die ding blou was. Oordat ons big screen gebreek het en ons nie kan
TV kyk nie, slaap ons nou sommer in julle kamer en kyk daar TV. Die
kaggel lyk nou kaal oor die Persiese mat nie meer daar is nie. Pa en Ma
moet julle nou oor niks bekommer nie. Ek het die versekering gebel en
hulle het al kom kyk na dit wat gebeur het. Hulle sal seker binnekort
kom regmaak omdat pa dit gereeld betaal het. Die ou wat hier was het
gepraat van repireer oor nodige voorsorg wat pa getref het. Ek dink nie
die ou wat hier was van die versekering kan spel nie want in Nou ja, ek is
moeg geskryf en ons wil nog gaan kyk of ons nie die molle wat besig is
in die tuin kan uitrook nie. Wagter het die oom wat die water en ligte
lees sleg gebyt. Hy het uit die jaart gekom want Jannie het met die
grassnyer deur die elektriese hek gery. Die sprinklers werk nie meer so
lekker nie, hy het dit afgesny. Dit spuit nou regop in die lug, nou is
dit eers mooi. Die dokter dink nie die oom is te sleg gebyt nie. Die
steke en inspuitings was maar net R4 500. Hy het iets gepraat van pa
sue dat pa geen klere aan jou gat het nie maar ek dink hys deurmekaar.
Dit is seker familie van hom, tannie Sue, soos pa se sussie, ek
verstaan nie waarom hy kwaad is nie. Ons het die
swembad leeggetap en nou skaats ons lekker in die leë swembad.
Daai pomp by die swembad het sulke rook gemaak en nou werk hy nie meer
nie. Geniet die 5
weke wat julle nog oorsee is en ek skryf volgende week weer. Ek kan nie
bel nie Jannie het die selfoon per ongeluk in die toilet laat val, hy
vang niks op nie. Liefde Pietie
Hoe om jou
katjie 1. Plaas jou katjie in die buig van jou arm asof jy n
klein baba
vashou. .. Sit
jou regter wysvinger en duim aan beide kant van sy snoetjie en oefen
versigtig
druk uit, terwyl jy die pil in die ander hand gereed hou. Sodra jou
katjie sy
bekkie oop maak, gooi die pil in en gee die katjie die geleentheid om
dit af te
sluk. 2. Soek die pil op die vloer en gaan haal die katjie
agter die bank
uit.Plaas
die katjie weer in die ronding van jou arm en herhaal die proses. 4. Neem n nuwe pil uit die dosie, plaas weer die kat in
jou arm, terwyl
jy
beide voorpote stewig vashou. Forseer sy kake oop en druk die pil binne
in sy
mond met jou regter wysvinger. Hou die kat se bek vir ten minste 10
tellings
toe. 5. Haal die pil uit die visdam met die klein netjie en
gaan haal die
mal kat bo
van die kas af. Roep nou jou maat uit die tuin uit om jou te kom help. 6. Kniel op die vloer en dwing die kat tussen jou
knieë vas,
neem sy pootjies
in n baie stewige greep, ignoreer die harde gegrom. Laat jou maat die
kat se
kop ferm vashou en dwing sy bek oop met ‘n houtliniaal. Gooi
die pil via die
liniaal in sy bek in en vryf jou kat se keel om sy slukproses aan te
moedig. 7. Haal die besimpelde kat van die gordyn-reeling af en
neem nog
‘n pil uit die
dosie uit. Maak ‘n aantekening om n nuwe liniaal te koop en
ook om die gordyne
te laat regmaak. Vee die stukke glas en keramiek van die beeldjies en
potte op sodat jy dit later kan weg gooi. 8. Draai die blasende kat in n groot handoek toe en laat
jou maat bo-op
die kat
lê of sit, sodat net die kat se kop uitsteek onder jou
armholte. Suig die pil
met n strooitjie op en forseer die blerrie kat se bek oop. Blaas die
pil, deur
die strooitjie, in die kat se keel af. 9. Lees die pamflet deur, om te sien of die pille
skadeloos vir mense
is en
drink ‘n koue bier om die smaak uit jou mond uit te kry.
Ontsmet jou maat se
arm, sit salf op die wond en draai ‘n verband om. Verwyder
die bloedvlekke van
die vloer. 10. Gaan haal die flippen kat uit die buurman se garage,
neem nog
‘n pilletjie
uit die boks en drink nog ‘n bier. Sit jou kat in die
klerekas sodat net sy kop
uitsteek. Forseer sy bek oop en skiet die pil met ‘n kettie
in sy keel af. 11. Gaan haal die skroewedraaier uit die garage en hang
die kasdeur
terug op sy
skaniere. Soek die whisky bottle, neem n groot sluk en ontsmet die
krapmerke op
jou wange. Maak seker of jou tetnus-inspuiting nog geldig is. Gooi jou
stukkende trui in die drom en gaan trek ‘n ou overall aan. 12 . Bel die brandweer om die satan-helskat uit die boom
uit te kom
haal. Vra
jou buurman om verskoning vir die taalgebruik en neem die laaste pil
uit die
dosie. 13. Tape beide voorvoete van die tierkat aan mekaar vas
met duct tape. Bind hom stewig aan die
poot van die
eetkamer-tafel vas met n stuk ankertou. Trek jou welding-gloves aan,
druk die
pil in ‘n stukkie vleis en gooi ‘n groot glas vol
water. Hou die klein bliksem
se kop agteroor, gooi die vleis in, gevolg deur die hele glas water,
hou sy bek
toe vir 5 minute. 14. Neem die bottle whisky en drink hom leeg. Vra jou
maat om jou, so
gou
moontlik, by Ongevalle te kry, want jy word al lighoofdig van die
bloedverlies.
Laat hulle jou vingers en voor-arm vas werk en die laaste pil uit jou
oog uit
verwyder. Bel onderweg vir Hyperama om ‘n nuwe eetkamer-tafel
te bestel. 15. Bel ook die SPCA om te reël dat hulle die
gemuteerde
satanskind van ‘n
helkat kom haal en stop by die Petshop om te vra of hulle nie dalk
klein
hamsters het nie. Jan:
“Verstaan jy Duits?” Gedurende
‘n besoek aan ‘n psigiatriese inrigting, vra
‘n besoeker vir die Direkteur aan
watter kriteria moet ‘n pasiënt voldoen vir opname
in die inrigting. ·
Reisigers gaan
heen ·
Die melkman en
posman kom om ·
Jagters gaan
bokveld toe ·
Kokke steek
lepel in die dak ·
Die
horlosiemaker se tyd het aangebreek ·
'n
Valskermspringer ontval ons ·
Die tuinier
word van die gras af gemaak ·
Die melkboer
skop die emmer ·
Die astroloog
se ster het verskiet ·
Eiendomsagente
verhuis na nuwe oorde ·
Die Rasieleier
het die gees gegee ·
Die
skeepskaptein se bootjie sink ·
'n
Begrafnisondernemer sien sy gat ·
Die dominee
verwissel die tydelike met die ewige ·
Die ouderling
is ontslape ·
Die
skeidsregter het sy laaste asem uitgeblaas ·
Die dokter se
hart het gaan staan ·
Die
elektrisiën se liggie is uitgedoof · Die
kleremaker se draadjie is
geknip ·
Vir die koster
het die doodsklok gelui Wat my Ma my geleer het: Sy
het my
geleer om WERK
WAT GEDOEN IS TE WAARDEER; Dokter: Help
die pille wat ek vir jou gegee het om
jou geheue te verbeter? Die
prokureur
se kliënt
het hom afgedank, maar die prokureur hou natuurlik aan om rekeninge aan
sy
kliënt te stuur, wat baie onwillig is om te betaal. Toe skryf
die prokureur op
die rekening: 'Hierdie rekening is nou een jaar oud.' My ouma was 'n
tawwe ou tannie. Sy
het in haar lewe drie mans begrawe, en
twee van hulle was nie eens dood nie. Vir
alle ma's wat klein kindertjies het en dit nie weet nie - ons het 'n
moederskamer net langs die kerk. Die blomme in
die kerk sal geskenk
word aan diegene wat siek is na die erediens. Volgende week
word die
kerkraadsvergadering Woensdag om sewe-uur gehou, en die predikant van
Sondag is
in die konsistorie opgeplak. Basaarafkondiging:
Almal welkom!
Kom gerus as jy niks aanhet nie en kom deel in die pret. Ons gemeente
gaan vanaand lekker
melkskommels in die kerksaal drink, sal alle vroue wat melk skenk
asseblief
reeds om 18h00 daar wees. Ten tye van
die predikant se siekte
: Die Here is goed, ons predikant is beter. Ons het
vanaand 'n byeenkoms in
beide die oostelike vleuel en die westelike vleuel van ons kerkgebou.
Babas sal
beide kante gedoop word. Alle
vrouelidmate kom Woensdag die
elfde in die biblioteeksaal bymekaar vir 'n praatjie oor die hemel. Hoe
jy daar Eerskomende
Sondag sal daar 'n spesiale
kooruitvoering wees, waarna die kerk gesluit sal wees vir herstelwerk. 'n Nuwe
luidsprekersisteem is in
die kerk geinstalleer. Dit is 'n geskenk deur een van ons gemeentelede
ter
herinnering aan sy vrou... Weight
Watchers het weer vanaand
hulle byeenkoms in die saal. Gebruik asseblief die dubbeldeure van die
syingang. November
die
negentiende
om tienuur. Oggenddiens : Ds. Bruwer - Die wereld se grootste probleem ”In
ons tyd het baie dinge verander. Etniese groepe word meer etnies,
kultuurgroepe
word meer kultureel en minderheidsgroepe word minder. Daar is 'n
algehele
terugkeer na herkoms, na geboortereg, na graswortelvlakke. Ook die
Afrikaners
voel meer Europees. Die Afrikaanse taal was nog nooit so geliefd soos
nou nie
en oral vind aksies plaas om 'n vreemde woord soos 'restaurant' te
vervang met
eiebodemse woorde. Ook op die gebied van vakwoordeskat vind daar 'n
reiniging
plaas, byvoorbeeld die nuwe Musiektermwoordeboek wat tans nagesien
word. Hier
word gepoog om selfs die vreemde name vir instumente te verander na 'n
meer
verafrikaansde vorm. “Die
taalkundiges het met 'n heerlike lys verfrissende nuwe name vorendag
gekom vir
die verskillende musiekinstrumente van die 'hoorkes' (dit word
ge-'hoor' en nie
ge-'or' nie). Die grootste groep van die hoorkes is die vrywers
(voorheen
strykers). Heel voor sit die eerste en tweede friksiekiste, gevolg deur
die
heeskiste, (voorheen altviole). Hierdie instrumente word bespeel met
streellatte wat met harpuis ingevryf word om 'n friksie te laat
plaasvind, wat
die klank maak. Heel regs van die ”Agter
die vrywers sit die bosblasers (houtblasers klink so onromanties).
Hierdie
afdeling bestaan uit die kleinste instrumentjie genaamd die strotgiller
(voorheen piccolo) en sy groter broer, die mangelpyp, wat van silwer
gemaak
word. Daarna volg die rietfoon (hobo) en klarinoom. Die coranglias (wat
niemand
korrek “Soms
speel die hoorkes 'n
konsjertoe (aan hierdie woord word nog gewerk) en dan word die
spektakeltafel
(vleuelklavier) (wat het dit te make met vlerke?) as solo-instrument
gebruik.
'n 'Regopklavier' word nou verander na 'n ivoorbuffet, want mens kry
mos nie 'n
'ondersteboklavier' nie. Heel links op die verhoog 'n
Student wat
goed
gekuier, klim een aand beskonke op die bus. Hy val-val die gang af in
die bus
en plons ongeskik bo-op bejaarde dame neer, hy herwin sy sinne effens,
skuif af
en sit langs die tante. Sy trek haar rok reg, druk die bolla op haar
kop in
plek en sê: "Vir jou het ek nuus. Jy’s reguit op
pad hel toe." Deesdae
is die
televisieprogramme so vervelig, die kinders sluip weg om huiswerk te
gaan doen. Die
Chemie
Prof is besig
om 'n moeilike konsep aan sy mediese studente te probeer verduidelik
toe 'n ‘n
student vra: "Hoekom moet ons hierdie gemors leer?" Hy
is so kort hy weet nie of dit keelseer of
aambeie is nie. Nou die dag
besluit die man om sy
eie T-hemp te was. Sekondes later skreeu hy uit die waskamer:
“Waarop moet ek die wasmasjien stel?” “Dit
hang af,” antwoord sy vrou,
“wat op die T-hemp staan. Wat sê jou
hemp?” Hy skreeu
terug: “Billabong.” (en dan
sê hulle blondines is dom) Gehoor
van die
viagra virus op jou rekenaar – dit
het die floppy disket in ‘n harde skyf verander. Die
pa was
maar onrustig
met die jong vent wat by sy dogter kom kuier
het.”Kyk,” sê hy terwyl die vryer
vir sy dogter ogies maak, “om tienuur skakel ek die ligte
af.” |
| Copyright © 2005 All
rights
reserved.
Dr ST Potgieter email: st@pitkos.co.za |