|
Pitkos Winkel Die
volgende produkte is nou beskikbaar. Voltooi die bestelvorm
en
doen die nodige betaling. Produk sal aan jou gestuur word
sodra bewys van betaling ontvang is. |
|
Skoolgereedheid DVD DVD oor skoolgereedheid. Hierdie DVD bestaan uit twee dele. Die eerste deel is ‘n praatjie wat Dr ST Potgieter by ‘n skool vir ‘n groep ouers en ouers gehou het oor skoolgereedheid. In die praatjie bespreek Dr Potgieter praktiese aspekte van skoolgereedheid. Hy hanteer ook ouerbetrokkenheid en dissipline as faktore by skoolgereedheid. In die tweede deel van die DVD word praktiese aspekte van skoolgereedheid met ‘n kind geïllustreer. Hierdie is
‘n DVD wat ryk is aan
wonderlike inligting vir
sorgsame ouers wat graag praktiese raad en advies oor skoolgereedheid
wil
bekom. Hierdie inligting is nie ‘n hoogdrawende lesing nie,
maar ‘n heerlike
verstaanbare gids vir elke ouer en onderwyser. Discover Secrets of Study and Success Die Boek geskryf deur Dr ST Potgieter is ‘n praktiese handleiding wat op ‘n eenvoudige manier vir kinders, ouers en onderwysers die basiese aspekte van sukesevolle studie vertel. In die eerste deel van hierdie boek word 10 beginsels vir ‘n inspirasie en motivering vir ‘n leerling bespreek. In die tweede deel word ‘n studiemetode, leertegnieke, nuttige wenke en praktiese raad, eksamenskryf , opsommings en aantekeninge op ‘n eenvoudige sinvolle en verstaanbare manier aangebied. Het jy jou al vasgeloop teen ingewikkelde studiemetodes wat jou omtrent ‘n graad op universiteit kos om te verstaan? Hierdie boek is die antwoord. Ook vir kinders uit arm omstandighede wat voel daar is nie hoop nie – die krag van hierdie boek lê daarin om vir hierdie kinders hoop en visie te gee. Koste: R80.00 (Plus R30.00 Posgeld) |
| Plaas
jou bestelling. |
|||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||
| Copyright © 2005 All
rights
reserved.
Dr ST Potgieter email: st@pitkos.co.za |